Registreer as werknemer by die Werkloosheidversekeringsfonds

Jy is wetlik verplig om te registreer by die Werkloosheidversekeringsfonds (WVF) en by te dra tot die Fonds indien jy mense in diens het vir meer as 24 uur per maand.

Die maandelikse bydrae tot die WVF is twee present van jou werknemer se bruto salaris. Jy moet een present per maand aftrek van die werknemer se bruto salaris en self een present bydra.

Vind meer uit oor hoe om te registreer as werknemer by die WVF of kontak die WVF vir meer inligting.

 

Share this page