Registreer as ’n opvoeder

Indien jy ’n gekwalifiseerde opvoeder is wat ’n pos in Suid-Afrika wil hê, moet jy by die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) registreer.

Jou kwalifikasie moet vir indiensneming in onderwys erken word voordat jy by SARO kan registreer. Indien jy buitelandse kwalifikasies het, moet dit eers deur die Suid-Afrikaanse Kwalifikasieowerheid (SAKO) geëvalueer word.

Vind meer uit oor hoe om as ’n onderwyser te registreer by die:

Share this page