Registreer by ’n VOO-sentrum

Oor
Wat om te doen
Tydsduur
Hoeveel kos dit
Vorms om in te vul
Hoeveel kos dit
Kontakbesonderhede

 

 

Oor registrasie by ’n VOO-sentrum

Is jy ’n volwassene of jong persoon wat basiese onderwys wil ontvang? Dis nog nie te laat nie; jy kan by ’n sentrum vir Volwasse Onderwys-en-Opleiding (VOO) registreer.

VOO is ’n uitkomsgebaseerde program wat daarop gerig is om jou van die basiese leerhulpmiddels, kennis en vaardighede te voorsien, en jou toe te rus met kwalifikasies wat nasionaal erken word.

Enigiemand wat nie hoofstroom-skoolonderwys voltooi het nie en kwalifikasies in ’n buigsame omgewing wil verwerf, kan by ’n VOO-sentrum registreer. Die VOO-sentrums kan jou plasingstoetse laat aflê om te bepaal of jy op vlak een, twee of drie van die VOO is.

Wat jy moet doen

  1. Registreer by jou naaste VOO-sentrum.
  2. Dien jou geboortesertifikaat of identiteitsdokument en enige van jou skoolrekords in.

Tydsraamwerk

Dit kan een of twee weke neem om te registreer.

Hoeveel kos dit

Fooie wissel afhangende van die sentrum.

Vorms om in te voltooi

Registrasievorm is by alle VOO-sentrums bekikbaar.

Wie om te kontak

 

Official

Province

Tel

Fax

Mrs Z Mgoduka

Eastern Cape

040 608 4024

040 608 4660

Ms NF Gxwati

Free State

051 404 8800

051 430 0863

Ms T Masondo

Gauteng

011 355 0753

011 355 0343

Mr Muzi Mahlambe

KwaZulu-Natal

033 341 8506

033 341 8802

Ms SR Mantshiu

Limpopo

015 291 2564

015 291 2012

Ms N Molemane

Mpumalanga

013 766 5370

013 766 7231

Mr R Phillips

Northern Cape

053 839 6349

053 830 2308

Ms J Mekgoe

North West

018 389 8130

018 389 8246

Mr A Damon

Western Cape

021 467 2606

021 467 9385

 

Share this page