Speech by the Honourable MEC for Social Services and Population Development, Mr Alvin Botes, on behalf of the MEC for Health, Mr Mxolisi Sokatsha, on the occasion of the launch of the new X-Ray machine at the Bill Pickard Hospital-Prieska, Siyathemba Muni

Mphathi theko / Programme director
Sithethi sembeko seNkundla yomthetho sePhondo loMntla Koloni / Speaker of the Northern Cape Provincial Legislature
Malungu abekekileyo eNkundla yomthetho yePhondo loMntla Koloni / Members of Northern Cape Provincial Legislature
Malungu esiGqeba / Members of the Executive Council
Mgcini sihlalo namalungu eKomiti yezeMpilo yePhondo / The Chairperson and Members of the Provincial Portfolio Committee on Health
USodolophu kaMasipala wengingqi kaPixley kaSeme / Executive Mayor of Pixley-Ka-Seme District Municipality
USodolophu nooceba bakaMasipala besithili sase Siyathemba /
Mayor and Counselors of Siyathemba Local Municipality
Bameli abohlukeneyo babahlali, bezenkolo nezopolitiko bonke abakhoyo / Representatives from all the different community,religious and political institutions and structures present
Baphathi nabasebenzi beSebe lezeMpilo / senior managers and departmental officials from the Department of Health
Ziintatheli zendaba - members of the media
Zithwalandwe - dfistinguished guests
Manenekazinamanene- ladies and gentlemen

Molweni! Goeiemore. Dit is vir my ‘n voorreg en eer om vandag deel te wees van hierdie geskiedkundige gebeurtenis wat ten doel het om die lewens omstandighede van die inwoners van Prieska, Niekerkshoop en Marydale te verbeter. Dames en here, vandag vier ons die amptelike inwyding van die nuwe x-straal masjien van Bill Pickard Hospitaal hier in Prieska.

Vandag vier ons en gee erkenning aan die feit dat die ANC regering daartoe verbind is om sy mandaat ‘n werklikheid te maak vir die mense van Suid-Afrika en die Noord-Kaap en dit is: om ‘n beter lewe te skep vir almal. As regering word ons gelei deur die “Batho Pele-Mense eerste” beginsels en die Vryheids Manifesto, om voortdurend die lewens te verbeter van almal in ons geliefde provinsie en ons land Suid-Afrika. Die regering, onder die leierskap van die ANC, het ‘n belofte gemaak om noodsaaklike dienste aan ons mense te lewer, veral waar dienste afwesig is en nie beskikbaar is nie soos in Prieska,Niekerskhoop en Marydale.

Dames en here, die nuwe x-straal masjien moet gesien word as ‘n reaksie op ons mense se versoeke tydens die April 2009 verkiesing om gesondheidsdienste te verbeter. Dit het daartoe gelei dat die ANC regering gesondheid identifiseer het as een van die vyf fokus areas vir die volgende vyf jaar tesame met onderwys, landelike ontwikkeling, werkskepping en misdaad bekamping. Ons het verder ‘n Tien Punt Plan opgestel wat ten doel het om alle gesondheidsektor uitdagings in ons land aan te spreek. Die nuwe x-straal masjien resorteer direk onder Punt 6: verbetering van infrastruktuur van hierdie plan.

Sedert 2008 het die hospital geen x-straal masjien gehad en moes ons mense na Douglas gaan vir die neem van x-strale wat baie tyd en kostes behels het. In vroeg 2010 is daar ‘n nuwe digitale x-straal masjien gekoop teen ‘n koste van R3.4 miljoen en Bill Pickard Hospitaal is die vierde hospital in die provinsie met ‘n digitale x-straal masjien. Die nuwe x-straal masjien sal dokters en radiografiste die geleentheid bied om x-strale te kan lees by drie punte in die hospitaal asook om x-strale vir kollegas en pasiente op CD’s te voorsien. Daar is ook direkte verbinding met Kimberley Hospitaal vir ondersteuning met die lees van x-strale. Die grootste voordeelvir ons mense met die nuwe x-straal masjien is dat u nie meer na Douglas hoef te gaan vir die neem van x-strale nie.

Program direkteur, die diens wat voorsien sal word deur die nuwe x-straal masjien, sal universeel aanvaarbaar en toeganklik wees en kwaliteit sal verseker word. Vir ons as die ANC regering jag ons nie net teikens na nie, sonder om kwalitiet aan te spreek nie. Daarom beklemtoon ons die punt van kwalitiet versekering. As regering is ons daartoe verbind om die uitdagings van die verlede aan te spreek, wat ‘n groot gedeelte van ons bevolking gelaat het sonder voldoende gesondheids dienste en fasiliteite. Die regering het tot dusver baie sukses behaal om ons mense se lewens te verbeter, maar ons moet onthou dat dit ‘n aanhoudende proses is.

Dames en here, ek wil die belangrikheid van gemeenskaps betrokkenheid en deelname asook konsultasie beklemtoon. Die regering kan nie alles alleen vermag. Met u hulp en insette, kan die beplanning en bestuur van gesondheids dienste in u gemeenskappe suksesvol wees. Ons moet betrokke raak in plaaslike strukture soos hospitaal rade en kliniek komitees rakende gesondheids dienste en deur dit sal u as gemeenskap kan bydra tot die monitoring van die Batho pele beginsels en pasiënt regte.

Program direkteur, ek wil graag die volgende met u deel. Op 30 April 2010 was die Provinsiale Vrywillige Toetsing vir HIV veldtog geloods deur Premier Hazel Jenkins in die John Taolo Gaetsewe Distrik onder die tema: “I am responsible...We are responsible... South Africa is taking responsibility”. As regering versoek ons almal om hulself vrywilliglik te gaan toets by die naaste kliniek of hospitaal of hier vandag om hul HIV status te bepaal. As regering beoog ons om teen Junie 2011, vyftien miljoen mense te bereik wat hulself getoets het vir HIV en berading ontvang het. In die Noord-Kaap Provinsie, beoog ons om oor die drie honderd duisend mense te bereik.

Know your status- Get tested!

Ter afsluiting, as deel van die program vandag, inkorporeer die Departement van Gesondheid die Ministeriele Gesondheids veldtog met wat ten doel het om gratis basiese gesondheidsdienste te voorsien aan almal. Dit vorm deel van die department en die Kantoor van die LUR om gesondheidsdienste nader aan ons mense te bring. Dienste wat vandag voorsien sal word sluit in oog en tand dienste, bloeddruk en suiker toetsing, MIV toetsing en konsultasie en gesondheids studiebeurse. Ons moedig almal aan om van die dienste gebruik te maak, veral ons jeug ten opsigte van die beskikbare beurse vir studies in die gesondheidsektor.

As provinsie het ons ‘n groot uitdaging rakende beskikbare dokters, verpleegsters, paramedici ens. Ons doen dus ‘n beroep op ons jeug om te studeer in die gesondheid veld en om terug te keer huistoe om noodsaaklike gesondheidsdienste te voorsien aan die gemeenskappe.

Dames en here, dit is met groot blydskap en waardering dat ons nou amptelik die nuwe X-straal masjien van die Bill Pickard Hospitaal hier op Prieska inwy.

Deur saam te werk, kan ons meer doen!

Dankie!
Thank you!
Enkosi!
Realeboga! 

Background: x-ray machine- Prieska Hospital 

A new machine with DR (digital radiography) imaging system and PACS system (Picture achieving Communication system) was procured in early 2010.

Digital radiography is a form of x-ray imaging, where digital x-ray sensors are used instead of traditional photographic film. Advantages include time efficiency through bypassing chemical processing and the ability to digitally transfer and enhance images. Also less radiation can be used to produce an image of similar contrast to conventional radiography

Digital Radiography (DR) or (DX) is essentially filmless x-ray image capture. In place of x-ray film, a digital image capture device is used to record the x-ray image and make it available as a digital file that can be presented for interpretation and saved as part of the patient’s medical record

PACS System

Provide economical storage, rapid retrieval of images, access to images acquired with multiple modalities, and simultaneous access at multiple sites". Electronic images and reports are transmitted digitally via PACS; this eliminates the need to manually file, retrieve. The PACS image storage and transfer is DICOM and is linked to Kimberley hospital.

With the use of this system the doctors can view images in the wards and those who are from private doctors are given a CD to view the images instead radiographs in a big x-ray envelope.

When patients are transferred to Kimberley they don’t need to take their x-rays with the doctors will be able to retrieve the images

Benefits:

Clinically

  • Radiological images will be available when required
  • Doctors will be able to view the previous images, compare theprevious with the present in order see if there is any improvement or deterioration on the patients’ condition
  • Time wasted in searching for images can be better spent on patient care
  • Clinical decision making is not delayed because of none availability of images.

Operational

  • Radiology images will be available for legal services after five years if required
  • Improved workflow optimisation
  • Better management of outpatient’s clinics with on line access to patient information
  • Time spent by clerical staff in retrieving film packets from file forexamination attendance, clinical reporting and outpatient clinicswill no longer required
  • Radiographs and scans will not be lost and therefore unavailable when required for review and clinical reporting

Imaging

  • Reduced radiation dose and cost because of the repeat examinations due to nonavailability of images or due to other factors (exposure, incorrect cassettes patient identification, Left/right marker etc)
  • This could also aid in the recruitment and retention of radiographers.

Patient

  • High quality diagnostic services, images will always be availablefor clinical reporting improving diagnostic accuracy
  • Images will be available at the time of outpatient attendance
  • Improving efficiency in patient care and treatment
  • Assessment and timing for follow-up will be better managed.

Cost saving

  • The department will safe on travelling cost films, chemicals and x-ray envelopes.
Province

Share this page

Similar categories to explore