Registreer 'n werkgewersorganisasie

Registreer ’n vakbond

Om ‘n vakbond te registreer, moet jy by die Registrateur van Arbeidsverhoudinge by die Departement van Werkskepping en Arbeid aansoek doen.

‘n Vakbond is ‘n organisasie van werkers wat die belange van sy lede beskerm en bevorder in sake soos lone en werkstoestande, veral deur middel van onderhandeling met werkgewers. Vakbonde hoef nie by die Departement van Arbeid te registreer nie, maar geregistreerde unies het addisionele regte.

Stuur jou aansoek (Registration as a Trade Union, LRA 6.1) na die Registrateur van Arbeidsverhoudinge, Departement van Werkskepping en Arbeid, Privaatsak X117, Pretoria, 0001.

Om meer uit te vind, kontak die Departement van Indiensneming en Arbeid.

 

Share this page