Hoe om misdaad aan te meld

As jy ’n slagoffer van misdaad is, moet jy die voorval by die naaste Suid-Afrikaanse polisiestasie aanmeld.

Die polisie sal ’n dossier oopmaak en die misdaad ondersoek.

Jy kan ook misdaad anoniem aanmeld deur 08600 10111 te skakel of skakel 10111 vir misdaadnoodgevalle. Hierdie diens is 24 uur per dag beskikbaar.

Vind meer uit oor hoe om ’n misdaad aan te meld.

 

Share this page