Aansoek om as opvoeder te registreer

Indien jy ’n gekwalifiseerde onderwyser is wat werk in Suid-Afrika soek, moet jy by die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) registreer.

Voordat jy by SARO registreer, moet jou kwalifikasie vir diens in onderwys erken word. Indien jy ’n buitelandse kwalifikasie het, moet dit eers deur die Suid-Afrikaanse Kwalifikasie-owerheid (SAKO) geëvalueer word.

Vind meer uit oor registrasie as ’n onderwyser by die:

 

Share this page