Verandering van onderhoudsbedrag

Indien jy onderhoud ontvang en glo dat die bedrag wat aan jou betaal word onvoldoende is, kan jy aansoek doen dat die bedrag verhoog word.

Indien jy onderhoud betaal en nie meer kan bekostig om die vasgestelde bedrag te betaal nie, kan jy aansoek doen dat die bedrag verminder word.

Vind meer uit oor die verhoging of vermindering van onderhoud of kontak die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling by 012 357 8205.

Share this page