Jy kan ‘n eis indien vir dieselbrandstofterugbetaling indien jy geregistreer is vir BTW en jou besigheid betrokke is by een van die volgende bedrywe:
- landbou
- mynbou
- bosbou
- aflandige bedrywighede.
Die diesel waarvoor jy wil eis moes gekoop en gebruik gewees het binne die grense van Suid Afrika.
Vind meer uit oor hoe om te eis vir ‘n dieselbrandstof terugbetaling of kontak SARS vir meer inligting.