Registreer by die Vergoedingsfonds

Om jou werknemers teen bedryfsiektes, -beserings en dood aan diens te dek, moet jy by die Vergoedingsfonds registreer. Jy kan dit aanlyn doen.

Die fonds dek werknemers wat:

  • permanent in diens is
  • ’n huiswerker in ’n losieshuis is
  • ’n vakleerling of plaaswerker in opleiding is
  • ’n werker is wat deur ’n werkverskaffingsagentskap betaal word.

Vind meer uit oor hoe om by die Vergoedingsfonds te registreer of kontak die Vergoedingsfonds.

 

Tel: 0860 105 350

E-mail address:
cfcallcentre@labour.gov.za 
cfenquiries@labour.gov.za

Share this page