Hoe om die Vergoedingsfonds te betaal

Alle werknemers moet by die Vergoedingsfonds registreer en ’n jaarlikse aanslagfooi betaal, ooreenkomstig hul werkers se inkomste en die risiko’s verbonde aan die tipe werk wat gedoen word. Sekere werknemers hoef nie die aanslae te betaal nie.

Die Vergoedingsfonds stuur elke jaar in April ’n kennisgewing van die aanslag uit, wat aandui hoeveel jy behoort te betaal.

Fooie kan verlaag of verhoog word ooreenkomstig die koste van die werknemer se ongeluk.  Werkgewers met lae koste kan kwalifiseer vir ’n korting.

Vind meer uit oor betalings aan die Vergoedingsfonds of kontak die Vergoedingsfonds.

 

Tel: 0860 105 350

E-mail address:
cfcallcentre@labour.gov.za 
cfenquiries@labour.gov.za

Share this page