Indien jy ’n geregistreerde kieser is en verhuis het uit jou kiesafdeling, moet jy her-registreer in jou nuwe kiesafdeling. Jy kan herregistreer by jou plaaslike Verkiesingskommissie-kantoor of tydens die openbare kieserregistrasieveldtog wat deur die Verkiesingskomissie (OVK) aangekondig word.
Vind meer uit oor hoe om in ’n nuwe kiesafdeling te herregistreer of kontak die OVK.