Meld diskriminasie aan

Indien daar onregverdiglik teen jou gediskrimineer is, hetsy direk of indirek, op grond van een of meer van die verbode gronde, of indien jy van mening is dat jy die slagoffer van haatspraak of teistering is, skakel die naaste Gelykheidshof vir bystand.

Vind meer uit omtrent die aanmelding van diskriminasie by die Gelykheidshof of skakel die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling by 012 357 8205.

 

Share this page