Jy kan jou matriekuitsale nagaan op die Departement van Basiese Onderwys se webtuiste.
Tik jou matriekeksamennommer in en druk “search”. Slegs huidge matriekleerders kan hierdie stelsel gebruik om hul uitslae na te gaan.
Vir meer inligting, kontak die Departement van Basiese Onderwys.
Address: 222 Struben Street, Pretoria
Call Centre: 0800 202 933 | callcentre@dbe.gov.za
Tel: 012 357 3000
Certification
E-mail: certification@dbe.gov.za
Tel: 012 357 4511/3