Aansoek om ‘n beskermingsbevel te wysig of tersyde te stel

Jy kan aansoek doen om die wysiging of tersydestelling van ‘n beskermingsbevel indien jy die respondent of die klaer is, op voorwaarde dat kennis gegee word aan beide partye en die hof, en dat die redes wat voorsien word, die hof tevrede stel.

Vind meer uit omtrent die wysiging of tersydestelling van ‘n beskermingsbevel of skakel die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling by 012 357 8205.

Share this page