Indiening van verdienstestate by die Vergoedingsfonds

As ’n geregistreerde werknemer word daar van jou vereis om ’n sekere persentasie van jou werknemers se verdienste tot die Vergoedingsfonds by te dra.

Jy moet elke jaar ’n staat indien wat hierdie verdienste uiteensit.

Die verdienstestate moet die volgende aandui: die aard van jou onderneming, die aantal werknemers en die bedrag wat hulle betaal word (salarisse en lone) vir die aanslagtydperk, vanaf die begin van Maart tot die einde van Februarie (belastingjaar).

Vind meer uit oor hoe om verdienstestate by die Vergoedingsfonds in te dien of kontak die Vergoedingsfonds.

 

Tel: 0860 105 350

E-mail address: 
cfcallcentre@labour.gov.za 
cfenquiries@labour.gov.za

 

Share this page