Munisipale dienste

Munisipaliteite lewer dienste soos water en elektrisiteit.

Gratis basiese munisipale dienste is dienste wat die Regering kosteloos lewer aan arm huishoudings. Hierdie dienste word verskaf deur munisipaliteite en sluit in 'n minimum hoeveelheid elektrisiteit, water en sanitasie wat voldoende is om te voorsien in die basiese behoeftes van 'n arm huishouding. Hierdie diens is moontlik nog nie in alle munisipaliteite in werking gestel nie.

Skakel jou plaaslike munisipaliteit om vir dienste aansoek te doen.

 

Share this page