Teken op DeedsWeb in

Indien jy 'n DeedsWeb-gebruiker is, kan jy die volgende inligting vanaf die webwerf verkry:

  • Inligting rakende die registrasie van vaste eiendom, soos:
    • name, identiteitsbesonderhede en huwelikstatus van geregistreerde eienaars
    • interdikverwysings teen mense en besonderhede van eiendomsoordragte, insluitend die registrasiedatums en kooppryse
    • besonderhede van verbandlenings, insluitend die name van verbandhouers en die kapitaalbedrae.
  • Elektroniese (PDF-formaat) afskrifte van geskandeerde en mikrofilm-aktes en -dokumente.

Om toegang tot hierdie funksies te verkry, moet jy 'n geregistreerde DeedsWeb-intekenaar wees, omdat fooie vir die diens gehef word. (Die Lys van Kantoorgelde voorgeskryf word, is op die webwerf beskikbaar.)

Registreer op DeedsWeb.

Share this page