Aansoek om beskermingsbevel teen gesinsgeweld

Huishoudelike geweld is enige vorm van mishandeling en sluit in fisiese, seksuele, emosionele, psigologiese of ekonomiese teistering binne ‘n huishoudelike verband. Indien jy of enige iemand wat jy ken ‘n slagoffer is van enige van hierdie vorme van mishandeling, kan jy aansoek doen om ‘n beskermingsbevel.

Vind meer uit omtrent die aansoek om ‘n beskermingsbevel teen huishoudelike geweld of skakel die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling by 012 357 8205.

Share this page