Program vir Tegnologie en Menslike Hulpbronne vir die Nywerheid (THRIP)

THRIP is ‘n vennootskap wat befonds word deur die Departement van Handel en Nywerheid en bestuur word deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS). Dit berus op ‘n kostedelingsbasis met die nywerheid, en ondersteun wetenskaplike, ingenieurs- en tegnologiese navorsingsamewerkings wat daarop fokus om die tegnologiese behoeftes van deelnemende ondernemings aan te spreek en om die ontwikkeling en beweegbaarheid van navorsingspersoneel en studente onder deelnemende organisasies aan te moedig.

Vind meer uit omtrent die program vanaf die Nasionale Navorsingstigitng (NNS) of die Departement van Handel en Nywerheid.

Kontakbesonderhede

 

the dtic Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

NRF
Tel: 012 481 4000
E-mail: supportdesk@nrf.ac.za

Share this page