Verhaling van skuld

Indien iemand jou geld skuld, kan jy die persoon dagvaar om die gelde wat aan jou verskuldig is, terug te kry. Dit beteken dat jy jou skuldenaar voor die Hof vir Klein Eise kan laat verskyn om hom of haar sover te kry om jou geld terug te gee. Hierdie hof maak die eisproses vinniger, makliker en goedkoper.

Vind meer uit omtrent die verhaling van skuld of skakel jou naaste streekkantoor van die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling indien daar wel een in jou omgewing is.

 

Share this page