Rehabilitasie van insolvente persoon

‘n Insolvente persoon is ‘n skuldenaar wie se boedel (alles, insluitend geld, wat daardie persoon besit) onder sekwestrasie is. Indien jy insolvent is en gerehabiliteer wil word (nie langer insolvent wil wees nie) binne tien jaar nadat jy insolvent verklaar is, kan jy by die hof aansoek doen om rehabilitasie.

Vind meer uit omtrent die aansoek om rehabilitasie deur insolvente persone of skakel die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling by 012 357 8205 of e-pos: Chiefmaster@justice.gov.za.

Share this page