Isivande-vrouefonds

Die Isivande-vrouefonds (IVF) is ‘n eksklusiewe fonds wat daarop gerig is op vrouens se ekonomiese bemagtiging te versnel deur die voorsiening van meer bekostigbare, bruikbare en responsiewe finansiering as wat tans beskikbaar is. Die IVF is gemik op formeel geregistreerde ondernemings waarvan 50% plus een aandeel deur vroue besit of beheer word en wat ses maande of langer in bedryf is, met lenings wat wissel tussen R30 000 en R2 miljoen.

Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Handel en Nywerheid of die Government Investment Incentives webwerf.

 

the dtic Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

Share this page