Program vir Kritiese Infrastruktuur

Die Program vir Kritiese Infrastruktuur is ‘n kostedelingstoelaag vir projekte wat ontwerp is om kritiese infrastruktuur in Suid-Afrika te verbeter.

Die toelaag dek kwalifiserende ontwikkelingskoste vanaf ‘n minimum van 10% tot ‘n maksimum van 30% ten opsigte van die totale ontwikkelingskoste van kwalifiserende infrastruktuur.

Vind meer uit omtrent die program vanaf die Departement van Handel en Nywerheid (die DHN).

 

Share this page