Koöperatiewe Aansporingskema

Die Koöperasie-aansporingskema (KAS) is ‘n 90:10 kontanttoelaag vir geregistreerde primêre koöperasies. ‘n Primêre koöperasie bestaan uit vyf of meer lede wat histories benadeelde individue is.

Die doel is om die vatbaarheid en mededingendheid van koöperasies te verbeter deur hul besigheidskoste te verlaag deur middel van ‘n aansporingsprogram wat Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging ondersteun.

Vind meer uit omtrent die program vanaf die Department Kleinsake-ontwikkeling.

the dtic Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

Share this page