Doen aansoek vir die heruitreiking van 'n matrieksertifikaat (verandering van besonderhede)

Die Departement van Basiese Onderwys of die provinsiale departement van onderwys sal 'n matrieksertifikaat met veranderde besonderhede onder sekere omstandighede heruitreik.

Om inligting op jou matrieksertifikaat te verander, moet jy by die Departement van Basiese Onderwys of by jou provinsiale departement van onderwys aansoek doen, deur die toepaslike vorm te voltooi (Aansoek om Verandering/Regstelling van Persoonlike Besonderhede: Administratiewe Foute of Aansoek vir die Heruitreiking van Senior Sertifikaat/NSS weens verandering van persoonlike inligting: Wetlike veranderinge). Jy moet persoonlik na die naaste kantoor van die Departement van Onderwys gaan sodat 'n amptenaar 'n onderhoud met jou kan voer voor hulle die wysigings aanbring.

Jy kan ’n staat met jou uitslae aanvra terwyl jy vir die uitreiking van jou sertifikaat wag.

Vind meer uit oor die heruitreiking van 'n matrieksertifikaat of kontak die Departement van Basiese Onderwys.

 

  • National office: 012 357 4511/13
    E-mal: certification@dbe.gov.za
  • Eastern Cape: (043) 604 7709/73
  • Free State: (051) 404 8000
  • Gauteng: (011) 355 0588
  • KwaZulu Natal: (031) 327 0538/0331
  • Limpopo: (015) 290 7747/7830
  • Mpumalanga: (013) 766 0033
  • Northern Cape: (053) 839 6585
  • North West: (018) 384 3100/51
  • Western Cape: (021) 467 2483

Share this page