Aansoek om registrasie as vervaardiger ingevolge die AGOA-wet

Registreer as ‘n vervaardiger by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) om sodoende handelsvoorkeure vir kwota- en belastingvrye toegang vir sekere goedere tot die Verenigde State van Amerika (VSA) te verkry.

Die doel van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika of die African Growth and Opportunity Act (AGOA) is om voordeel aan Afrika-lande te verleen deur aan hul toegang te gee tot Amerikaanse markte.

 

Share this page