Die gereserveerde posdienste sluit alle briewe, poskaarte, drukwerk, klein pakkies en ander posstukke in.
Let wel: Die Suid-Afrikaanse Poskantoor is tans die enigste gelisensieerde entiteit. Geen persoon mag ’n gereserveerde posdiens bedryf tensy hy of sy ’n lisensie daarvoor het nie.
Lisensiëring van gereserveerde gebiede sal eers geskied wanneer die Minister ’n uitnodiging rig om daarvoor aansoek te doen.
ICASA head office
Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za
Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169