Beskerm kinders in aanhouding

Beskerm kinders wat van misdaad aangekla word

Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling help om die waardigheid en welstand van kinders wat met die gereg bots, te beskerm. Die kinderregstelsel hanteer kinders vanaf 11- tot 18-jarige ouderdom wat aangekla word van misdaad.

Vind meer uit omtrent die beskerming van kinders wat van misdaad aangekla word of skakel die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling by 012 357 8205.

Share this page