Communication https://www.gov.za/af af Apply for reserved postal service licence https://www.gov.za/services/communication/reserved-postal-service Aansoek om ’n lisensie om n gereserveerde posdiens te bedryf sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Die gereserveerde posdienste sluit alle briewe, poskaarte, drukwerk, klein pakkies en ander posstukke in.

Let wel: Die Suid-Afrikaanse Poskantoor is tans die enigste gelisensieerde entiteit. Geen persoon mag ’n gereserveerde posdiens bedryf tensy hy of sy ’n lisensie daarvoor het nie.

Lisensiëring van gereserveerde gebiede sal eers geskied wanneer die Minister ’n uitnodiging rig om daarvoor aansoek te doen.

Kontakbesonderhede

ICASA head office

Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727481 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/reserved-postal-service#comments Apply for a licence for an unreserved postal service https://www.gov.za/services/communication/unreserved-postal-service Aansoek om ’n lisensie om ’n ongereserveerde posdiens te bedryf sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Beskrywing

Stappe om te volg

Diensstandaard

Koste

Vorms om in te vul

Kontakbesonderhede

Beskrywing

Private individue of besighede mag aansoek vir 'n lisensie om ’n ongereserveerde posdiens te bedryf.

Die volgende dienste word uitsluitlik vir die Suid-Afrikaanse Poskantoor gereserveer:

aflewering van geadresseerde briewe

aflewering van items wat een kilogram of minder weeg

aflewering van silinders wat 458 mm of kleiner is, 100 mm dik is en ’n massa hoogstens een kilogram het

die uitreiking van posseëls

die voorsiening van straatposbusse vir kollektering van posstukke, en adresposbusse.

Besighede wat hulle eie produkte aflewer, soos bloemiste, slaghuise of kruidenierswinkels, word hiervan uitgesluit.

Die registrasie is geldig vir ’n tydperk van drie jaar geldig vanaf die datum waarop die registrasiesertifikaat uitgereik is.

Stappe om te volg

Vul die aansoekvorm in drievoud in.

Betaal die aansoekfooi aandie Onafhanklike Kommunikasie-oweheid van Suid-Afrika:
Bank: Nedbank
Rekening nr. 1454090456
Takkode: 198765
Tak: Nedbank South Africa.

Heg die volgende aan by die aansoek:

registrasiesertifikaat van besigheid

gewaarmerkte afskrifte van alle tersaaklike stigtingsdokumente

besonderhede van aandeelhouers en elke aandeelhouer se persentasie-aandeelhouding

besonderhede van die beherende entiteit

'n uitvoerige bedryfsplan.

As jy nie aan al hierdie vereistes voldoen nie, kan jou aansoek gediskwalifiseer word.

Diensstandaard

Die lisensie kan na 30 dae gereed wees.

Koste

Tarriewe vir 2020/21

​​​Vorms om in te vul

Application for registration to operate unreserved postal services  (Aansoek om registrasie vir die bedryf van ’n ongereserveerde posdiens)

Kontakbesonderhede

ICASA head office
Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727480 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/unreserved-postal-service#comments Apply for a commercial broadcasting licence https://www.gov.za/services/communication/commercial-broadcasting Doen aansoek om 'n kommersiële uitsaaidienslisensie  sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Oor

Wat om te doen

Tydsduur

Hoeveel kos dit

Vorms om in te vul

Kontakbesonderhede

Meer oor 'n kommersiele uitsaaidienslisensie

’n Kommersiële uitsaaidienslisensie word uitgereik aan ’n uitsaaidiens met 'n winsoogmerk of ’n uitsaaidiens wat as deel van ’n winsentiteit bedryf word. Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie is die enigste gelisensieerde openbare uitsaaier in Suid-Afrika.

Enige persoon wat beoog om ’n kommersiële uitsaaidiens te bied, moet in besit wees van ’n kommersiële  klankuitsaailisensie.

Die aansoekvorm en die voorgestelde geografiese gebiede vorm deel van die spesifieke uitnodiging om aansoek te doen wat in die Staatskoerant gepubliseer word.

Wat om te doen

Voltooi die aansoekvorm in drukskrif en in hoofletters.

Dien die oorspronklike en 16 gesertifiseerde afskrifte van die aansoekvorm asook ’n nie-terugbetaalbare aansoekvorm by die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika in.

Onvolledige aansoeke sal na die aansoeker teruggestuur word en geen verantwoordelikheid sal vir enige ongerief aanvaar word nie.

Tydsduur

Lisensiëring kan tussen ses en twaalf maande neem.

Hoeveel kos dit

Tariewe 2023/24

Vorms om in te vul

Die aansoekvorm vorm deel van die skedules wat in die Staatskoerant gepubliseer sal word.

Wie om te kontak

ICASA head office

Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727482 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/commercial-broadcasting#comments Apply for a community broadcasting service licence https://www.gov.za/services/communication/community-broadcasting Doen aansoek om 'n lisensie vir 'n gemeenskapsuitsaaidiens sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Beskrywing

Stappe om te volg

Diensstandaard

Koste

Vorms om in te vu

Kontakbesonderhede

Beskrywing

Die gemeenskapsuitsaailisensie vervul in die behoeftes van ’n gemeenskap vir ’n periode van hoogstens vier jaar. Dit is hernubaar, mits die aansoek om hernuwing nie vroeër nie as ses maande en nie later nie as drie maande voor die vervaldatum van die bestaande lisensie ingedien word. Dit is slegs hernubaar op voorwaarde dat die lisensiehouer voldoen het aan die voorwaardes wat deur die lisensie-owerheid gestel is. Die lisensie word toegeken aan gemeenskappe wat hulleself as ’n Artikel 21-maatskappy, ’n trust, vrywillige vereniging of enige ander wettig erkende entiteit sonder winsoogmerk gevestig het. Die doelstellings van die vierjarige gemeenskapsuitsaailisensie is die volgende:

om die reg op kommunikasie en vryheid van uitdrukking te bevorder

om diversiteit in die uitsaaiwese te bewerkstellig

om die gemeenskap aktief in die rol van regisseur, bestuurder en gehoor by praktyk van kommunikasie te betrek

om ‘n stem aan gemeenskappe te gee

programme aan te bied wat die gemeenskap se besondere belangstellings en behoeftes weerspieël, insluitende behoeftes met betrekking tot kultuur, taal, godsdiens en demografie.

’n Vierjarige gemeenskapsuitsaailisensie word in die volgende kategorieë toegestaan:

Klankuitsaaidiens

Televisie-uitsaaidiens.

Die lisensie bly vier jaar lank geldig.

Die Departement van Kommunikasie help vierjaar-lisensiehouers met uitsaai- en vervaardigingstoerusting op voorwaarde dat hulle die Departement se vereistes nakom.

Stappe om te volg

OKASA sal ’n uitnodiging rig om vir ’n gemeenskapsklankuitsaaidiens aansoek te doen en sal beskikbare frekwensies aan verskillende gebiede toeken. As jy om ’n lisensie aansoek wil doen, moet jy die volgende doen:

Stig ’n werkgroep wat vir die aansoekproses verantwoordelik sal wees en as applikant namens die gemeenskap sal optree.

Sorg dat die werkgroep die volgende doen:

handtekeninge in die gemeenskap insamel

’n bedryfsplan opstel

’n demokratiese verkiesing van Raadslede fasiliteer

op die ligging van die ateljee en die uitsaaiterrein besluit

’n kopie van die aansoekvorm vir ’n uitsaaidiens en seinverspreiding aanvra

die aansoekvorm invul (in drukskrif en slegs in hoofletters)

die oorspronklike aansoekvorm en 16 gewaarmerkte kopieë daarvan by die OKASA inhandig, en terselfdertyd die aansoekfooi betaal.

Onvolledige aansoeke sal aan die applikant teruggestuur word. Geen verantwoordelikheid sal vir enige ongerief aanvaar word nie.

Diensstandaard

Dit kan drie tot vier maande neem.

Koste

2017/18

Vorms om in te vul

Aansoekvorms sal in die Staatskoerant-bylaes verskyn.

Kontakbesonderhede

Icasa head office

Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727354 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/community-broadcasting#comments Apply for a licence for an unreserved postal service https://www.gov.za/services/communication/unreserved-postal-service Aansoek om ’n lisensie om ’n ongereserveerde posdiens te bedryf sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Beskrywing

Stappe om te volg

Diensstandaard

Koste

Vorms om in te vul

Kontakbesonderhede

Beskrywing

Private individue of besighede mag aansoek vir 'n lisensie om ’n ongereserveerde posdiens te bedryf.

Die volgende dienste word uitsluitlik vir die Suid-Afrikaanse Poskantoor gereserveer:

aflewering van geadresseerde briewe

aflewering van items wat een kilogram of minder weeg

aflewering van silinders wat 458 mm of kleiner is, 100 mm dik is en ’n massa hoogstens een kilogram het

die uitreiking van posseëls

die voorsiening van straatposbusse vir kollektering van posstukke, en adresposbusse.

Besighede wat hulle eie produkte aflewer, soos bloemiste, slaghuise of kruidenierswinkels, word hiervan uitgesluit.

Die registrasie is geldig vir ’n tydperk van drie jaar geldig vanaf die datum waarop die registrasiesertifikaat uitgereik is.

Stappe om te volg

Vul die aansoekvorm in drievoud in.

Betaal die aansoekfooi aandie Onafhanklike Kommunikasie-oweheid van Suid-Afrika:
Bank: Nedbank
Rekening nr. 1454090456
Takkode: 198765
Tak: Nedbank South Africa.

Heg die volgende aan by die aansoek:

registrasiesertifikaat van besigheid

gewaarmerkte afskrifte van alle tersaaklike stigtingsdokumente

besonderhede van aandeelhouers en elke aandeelhouer se persentasie-aandeelhouding

besonderhede van die beherende entiteit

'n uitvoerige bedryfsplan.

As jy nie aan al hierdie vereistes voldoen nie, kan jou aansoek gediskwalifiseer word.

Diensstandaard

Die lisensie kan na 30 dae gereed wees.

Koste

Tarriewe vir 2020/21

​​​Vorms om in te vul

Application for registration to operate unreserved postal services  (Aansoek om registrasie vir die bedryf van ’n ongereserveerde posdiens)

Kontakbesonderhede

ICASA head office
Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727480 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/unreserved-postal-service#comments https://www.gov.za/af/services/communication/unreserved-postal-service#comments Apply for a low power sound broadcasting service licence https://www.gov.za/services/communication/low-power-sound-broadcasting-service-licence Doen aansoek om 'n lisensie vir ’n laekragklankuitsaaidiens  sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Oor

Wat om te doen

Tydsduur

Hoeveel kos dit

Vorms om in te vul

Kontakbesonderhede

Meer oor 'n lisensie vir laekragklankuitsaaidienste

Die Wet op Uitsaaidienste, Wet 4 van 1999), definieer 'n laekragklankuitsaaidiens as 'n gemeenskaps-, private of openbare klankuitsaaidiens wat krag uitstraal wat nie meer as een watt oorskry nie.

'n Lisensie vir laekragklankuitsaaidienste word in die volgende kategorieë toegestaan:

Kommersiële laekragklankuitsaaidienste - dienste wat bedryf word vanaf  en uitgesaai word na winkelsentrums, sportgronde, skougronde en inryteaters, of enige ander soortgelyke diens wat die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) as toepaslik beskou.

Gemeenskapslaekraguitsaaidienste - dienste wat bedryf word vanaf en uitgesaai word na ouetehuise, skakels tussen plekke van aanbidding, skakels tussen plekke van aanbidding en ouetehuise, of enige ander soortgelyke diens wat die Owerheid as toepaslike beskou.

Lisensies vir gemeenskaps- en kommersiële laekragklankuitsaaidienste sal vir drie jaar geldig wees, en 'n lisensie vir ’n spesiale geleentheid laekragklankuitsaaidiens sal vir dertig dae geldig wees.

Wat om te doen

Identifiseer 'n geskikte frekwensie vir laekraggebruik.

Bepaal die ligging van die ateljee en uitsaaiplek.

Stel 'n werkgroep op om verantwoordelikheid vir die aansoekproses te aanvaar en tree namens die organiseerders as aansoeker op.

Die werkgroep moet:

handtekeninge van die gemeenskap verkry

'n besigheidsplan opstel

die demokratiese verkiesing van raadslede fasiliteer.

Versoek 'n afskrif van die aansoekvorm vir uitsaaidienste en seinverspreiding van Okosa.

Voltooi die aansoekvorm in drukskrif met hoofletters.

Dien die oorspronklike aansoekvorm plus vyf afskrifte van die vorm en een in elektroniese formaat by Okosa in, saam met bewys van betaling van die aansoekfooi.

Betaal die aansoekfooi in Okasa se bankrekening:
Bank: Nedbank
Rekeningno: 1454090456
Takkode: 198765
Tak: Nedbank South Africa
Swift code: NEDSZAJJ

Onvolledige aansoeke sal aan die aansoeker teruggestuur word en geen verantwoordelikheid vir enige ongerief sal aanvaar word nie.

Tydsduur

Goedkeuring vir hierdie lisensie kan twee tot drie maande neem.

Koste

Tariewe 2020/21

Vorms om in te vul

Die aansoekvorm sal deel wees van die skedules wat in die Staatskoerant gepubliseer sal word.

Kontakbesonderhede

ICASA head office
Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727355 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/low-power-sound-broadcasting-service-licence#comments Apply for reserved postal service licence https://www.gov.za/services/communication/reserved-postal-service Aansoek om ’n lisensie om n gereserveerde posdiens te bedryf sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Die gereserveerde posdienste sluit alle briewe, poskaarte, drukwerk, klein pakkies en ander posstukke in.

Let wel: Die Suid-Afrikaanse Poskantoor is tans die enigste gelisensieerde entiteit. Geen persoon mag ’n gereserveerde posdiens bedryf tensy hy of sy ’n lisensie daarvoor het nie.

Lisensiëring van gereserveerde gebiede sal eers geskied wanneer die Minister ’n uitnodiging rig om daarvoor aansoek te doen.

Kontakbesonderhede

ICASA head office

Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727481 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/reserved-postal-service#comments https://www.gov.za/af/services/communication/reserved-postal-service#comments Apply for a commercial broadcasting licence https://www.gov.za/services/communication/commercial-broadcasting Doen aansoek om 'n kommersiële uitsaaidienslisensie  sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Oor

Wat om te doen

Tydsduur

Hoeveel kos dit

Vorms om in te vul

Kontakbesonderhede

Meer oor 'n kommersiele uitsaaidienslisensie

’n Kommersiële uitsaaidienslisensie word uitgereik aan ’n uitsaaidiens met 'n winsoogmerk of ’n uitsaaidiens wat as deel van ’n winsentiteit bedryf word. Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie is die enigste gelisensieerde openbare uitsaaier in Suid-Afrika.

Enige persoon wat beoog om ’n kommersiële uitsaaidiens te bied, moet in besit wees van ’n kommersiële  klankuitsaailisensie.

Die aansoekvorm en die voorgestelde geografiese gebiede vorm deel van die spesifieke uitnodiging om aansoek te doen wat in die Staatskoerant gepubliseer word.

Wat om te doen

Voltooi die aansoekvorm in drukskrif en in hoofletters.

Dien die oorspronklike en 16 gesertifiseerde afskrifte van die aansoekvorm asook ’n nie-terugbetaalbare aansoekvorm by die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika in.

Onvolledige aansoeke sal na die aansoeker teruggestuur word en geen verantwoordelikheid sal vir enige ongerief aanvaar word nie.

Tydsduur

Lisensiëring kan tussen ses en twaalf maande neem.

Hoeveel kos dit

Tariewe 2023/24

Vorms om in te vul

Die aansoekvorm vorm deel van die skedules wat in die Staatskoerant gepubliseer sal word.

Wie om te kontak

ICASA head office

Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727482 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/commercial-broadcasting#comments https://www.gov.za/af/services/communication/commercial-broadcasting#comments Apply for reserved postal service licence https://www.gov.za/services/communication/reserved-postal-service Aansoek om ’n lisensie om n gereserveerde posdiens te bedryf sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Die gereserveerde posdienste sluit alle briewe, poskaarte, drukwerk, klein pakkies en ander posstukke in.

Let wel: Die Suid-Afrikaanse Poskantoor is tans die enigste gelisensieerde entiteit. Geen persoon mag ’n gereserveerde posdiens bedryf tensy hy of sy ’n lisensie daarvoor het nie.

Lisensiëring van gereserveerde gebiede sal eers geskied wanneer die Minister ’n uitnodiging rig om daarvoor aansoek te doen.

Kontakbesonderhede

ICASA head office

Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727481 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/reserved-postal-service#comments https://www.gov.za/af/services/communication/reserved-postal-service#comments https://www.gov.za/af/services/communication/reserved-postal-service#comments Apply for a licence for an unreserved postal service https://www.gov.za/services/communication/unreserved-postal-service Aansoek om ’n lisensie om ’n ongereserveerde posdiens te bedryf sadmin Wed, 09/17/2014 - 12:15

Beskrywing

Stappe om te volg

Diensstandaard

Koste

Vorms om in te vul

Kontakbesonderhede

Beskrywing

Private individue of besighede mag aansoek vir 'n lisensie om ’n ongereserveerde posdiens te bedryf.

Die volgende dienste word uitsluitlik vir die Suid-Afrikaanse Poskantoor gereserveer:

aflewering van geadresseerde briewe

aflewering van items wat een kilogram of minder weeg

aflewering van silinders wat 458 mm of kleiner is, 100 mm dik is en ’n massa hoogstens een kilogram het

die uitreiking van posseëls

die voorsiening van straatposbusse vir kollektering van posstukke, en adresposbusse.

Besighede wat hulle eie produkte aflewer, soos bloemiste, slaghuise of kruidenierswinkels, word hiervan uitgesluit.

Die registrasie is geldig vir ’n tydperk van drie jaar geldig vanaf die datum waarop die registrasiesertifikaat uitgereik is.

Stappe om te volg

Vul die aansoekvorm in drievoud in.

Betaal die aansoekfooi aandie Onafhanklike Kommunikasie-oweheid van Suid-Afrika:
Bank: Nedbank
Rekening nr. 1454090456
Takkode: 198765
Tak: Nedbank South Africa.

Heg die volgende aan by die aansoek:

registrasiesertifikaat van besigheid

gewaarmerkte afskrifte van alle tersaaklike stigtingsdokumente

besonderhede van aandeelhouers en elke aandeelhouer se persentasie-aandeelhouding

besonderhede van die beherende entiteit

'n uitvoerige bedryfsplan.

As jy nie aan al hierdie vereistes voldoen nie, kan jou aansoek gediskwalifiseer word.

Diensstandaard

Die lisensie kan na 30 dae gereed wees.

Koste

Tarriewe vir 2020/21

​​​Vorms om in te vul

Application for registration to operate unreserved postal services  (Aansoek om registrasie vir die bedryf van ’n ongereserveerde posdiens)

Kontakbesonderhede

ICASA head office
Tel: 012 568 3000/3001
E-mail: info@icasa.org.za

Physical address: 350 Witch-Hazel Ave, Eco-Park Estate, Centurion, 0144
Postal address: Private Bag X10, Highveld Park 0169

Regional offices

Wed, 17 Sep 2014 10:15:58 +0000 sadmin 727480 at https://www.gov.za https://www.gov.za/af/services/communication/unreserved-postal-service#comments https://www.gov.za/af/services/communication/unreserved-postal-service#comments https://www.gov.za/af/services/communication/unreserved-postal-service#comments