Siektevoordele by die Werkloosheidsversekeringsfonds

Jy kan aansoek doen om siektevoordele by jou naaste arbeidsentrum indien jy 'n werkende bydraer is tot die Werloosheidversekeringsfonds en weens siekte nie kan werk nie.

Om te kwalifiseer vir die voordele, moet jy minder as jou normale loon ontvang wanneer jy op siekverlof is.

Vind meer uit oor hoe om siektevoordele te eis by die WVF or kontak die WVF vir meer inligting.

 

Share this page