Aansoek om vir werknemersbelasting (LBS) te registreer

‘n Werkgewer moet aansoek doen vir registrasie by SARS binne 21 dae van aanvang van 'n besigheid.

Werknemersbelasting verwys na die belasting wat ‘n werkgewer moet aftrek of terughou van die salaris of lone betaalbaar aan die werknemer.  Die werkgewer moet daardie gelde op ‘n maandelikse basis oorbetaal aan SARS.

Vind meer uit oor registrasie vir werknemerbelasting of kontak SARS vir meer inligting.

 

Share this page