Raadpleeg gesinsadvokaat

Jy kan die dienste van die Gesinsadvokaat verkry indien jy betrokke is by ‘n dispuut wat handel oor òf die beste belange van ‘n kind en/òf ‘n ouer se verantwoordelikhede en regte. Die doel van die Gesinsadvokaat is om die beste belange van minderjarige/afhanklike kinders te beskerm tydens wetlike dispute ten opsigte van ouerlike verantwoordelikhede en regte.

Vind meer uit omtrent die raadpleging van ‘n Gesinsadvokaat of skakel die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling by 012 357 8205.

Share this page