Toerisme-ondersteuningsprogram

Die Toerisme-ondersteuningsprogram is ‘n terugbetaalbare kontanttoelaag wat daarop gemik is om die ontwikkeling van toerisme-ondernemings te ondersteun wat werkskepping sal stimuleer en die geografiese verspreiding van toerismebeleggings sal verbreed.

Die toelaag is vir die vestiging of uitbreiding van toerisme-ondernemings soos:

  • akkommodasiedienste
  • passasiersvervoerdienste
  • toeroperateurs
  • kulturele dienste
  • ontspannings- en vermaaklikheidsdienste.

Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Toerisme.

 

Share this page