Aansporingsprogram vir Film- en Televisieproduksie

Die Suid-Afrikaanse regering bied ‘n pakket van aansporingsprogramme om die filmproduksie- en naproduksiebedryf te bevorder. Die aansporings behels die Aansporingsprogram vir Buitelandse Film- en Televisieproduksie en Naproduksie-aktiwiteite, en die Suid-Afrikaanse Film- en Televisieproduksie en Medeproduksie-aansporingsprogram, wat daarop gemik is om plaaslike filmvervaardigers in die produksie van plaaslike inhoud te ondersteun.

Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Handel en Nywerheid.

 

the dtic Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

Share this page