Uitvoerbemarking- en Beleggingshulpskema

Die Uitvoerbemarking - en Beleggingshulpskema ontwikkel uitvoermarkte vir Suid-Afrikaanse produkte en dienste en werf nuwe buitelandse beleggings in Suid-Afrika.

Geskikte ondernemings is:

  • Suid-Afrikaanse vervaardigers en uitvoerders
  • Suid-Afrikaanse uitvoerhandelshuise wat minstens drie klein, medium- of mikro-ondernemings (KMMO’s) verteenwoordig, of besighede wat besit word deur histories benadeelde individue (HBI’s).
  • Suid-Afrikaanse komissie-agente wat minstens drie KMMO-/HBI-ondernemings verteenwoordig
  • Suid-Afrikaanse uitvoerrade, bedryfsverenigings en gesamentlike-aksiegroepe wat minstens vyf Suid-Afrikaanse entiteite verteenwoordig.

Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Handel en Nywerheid.

 

the dtic Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

Share this page