Motorvoertuigbeleggingskema

Die Motorvoertuigbeleggingskema (MBS) is ‘n aansporingsmiddel wat ontwerp is om die motorvoertuigsektor uit te brei en te ontwikkel deur beleggings in nuwe en/of vervangingsmodelle en –komponente wat die volume van aanlegproduksie sal verhoog, werkverskaffing sal volhou en/of die motorvoertuigwaardeketting sal versterk.

Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Handel en Nywerheid (the dti).

 

 

the dtic Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

Share this page