Toestemming tot aanneming

Toestemming is skriftelike toestemming deur die biologiese ouers of, waar geen biologiese ouers teenwoordig is nie, ‘n voog, wat verleen word aan voornemende aanneemouers om ‘n kind aan te neem. Toestemming kan verleen word deur die ouers, die kind se voog of die kind self. ‘n Kind kan toestemming tot aanneming verleen indien hy of sy 10 jaar of ouer is.

Vind meer uit omtrent toestemming tot aanneming of skakel die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling by 012 357 8205 of e-pos: children@justice.gov.za.

Share this page