Aansoek om ’n tydelike verblyfpermit

'n Tydelike verblyfpermit sal 'n buitelandse burger, soos 'n internasionale student, ‘n buitelandse werker of 'n toeris, toelaat om wettig in Suid-Afrika te vertoef vir 'n tydperk van langer as 90 dae.

Indien jy in Suid-Afrika vir 'n tydperk van minder as 90 dae sal wees om familie te besoek of as toeris, kan jy aansoek doen om 'n besoekersvisum.

Vind meer uit oor:

of kontak die Department van Binnelandse Sake vir meer inligting.

 

Share this page