Nasionale Geoutomatiseerde Inligting-opsporingstelsel

Die Nasionale Geoutomatiseerde Inligting-opsporingstelsel (NAAIRS) help argief-gebruikers om argiefmateriaal te identifiseer en op te spoor. NAAIRS bevat slegs inligting oor die argiefmateriaal, en nie die inhoud van die dokumente nie.

Vind meer uit oor die Nasionale Geoutomatiseerde Inligting-opsporingstelsel (NAAIRS) of skakel die Departement van Kuns en Kultuur by 012 441 3255/3000.

 

Share this page