Immunisering van kinders

Immunisering stimuleer die immuunstelsel om beskerming teen bepaalde infeksies te bied.

Immunisering help om jou kind se immuunstelsel te versterk om siektes soos polio, masels, hepatitis B, difterie, tuberkulose (TB) en meningitis te bestry.

Immunisering is gratis beskikbaar by staatsklinieke, met die eerste entstowwe wat by geboorte toegedien word.

Lees meer oor die kinder-immuniseringskedule of kontak die Departement van Gesondheid by 012 395 8000.

Share this page