Ondersteuningsprogram vir Nywerheidsvernuwing

Die Ondersteuningsprogram vir Nywerheidsvernuwing (OPN) is ontwerp vir die bevordering van tegnologiese ontwikkeling in Suid-Afrika se nywerhede deur finansiële ondersteuning vir die ontwikkeling van innoverende produkte en/of prosesse. Die OPN is spesifiek gemik op die ontwikkelingsfase, wat begin by die afhandeling van basiese navorsing en eindig by die stadium waar ‘n voorproduksie-prototipe vervaardig is.

Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Handel en Nywerheid.

the dti Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

 

 

the dtic Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

Share this page