Die Sektorspesifieke Hulpverleningskema (SSHS) is ‘n terugbetaalbare kostedelingstoelaag wat finansiële ondersteuning bied aan uitvoerrade, gesamentlike-aksiegroepe en bedryfsverenigings.
Die skema bestaan uit drie subprogramme, naamlik:
Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Handel en Nywerheid.
the dtic Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384