Vervaardigingsbeleggingsprogram (MIP)

Die MIP is ‘n terugbetaalbare kontanttoelaag vir plaaslike en buitelandse vervaardigers wat ‘n nuwe produksiefasiliteit in die klere- en tekstielsektor wil vestig, of wat ‘n bestaande produksiefasiliteit in die klere- en tekstielsektor wil uitbrei of opgradeer.

Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Handel en Nywerheid.

The dti Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

 

 

NB: Department of Trade Industry  and Competition (the dti) suspends new applications for Manufacturing Investment Programme (MIP) : Dti statement, 19 September 2013

Share this page