Die Vatbaarheidsprogram vir Kapitaalprojekte is ‘n kostedelingsprogram wat bydra tot die koste van vatbaarheidstudies wat moontlik kan lei tot projekte buite Suid-Afrika en wat plaaslike uitvoere sal verhoog en die mark vir Suid-Afrikaanse kapitaalgoedere en –dienste sal stimuleer.
Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Handel en Nywerheid.
the dtic Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384