Besigheidsprosesdienste

Die Suid-Afrikaanse regering het  in Julie 2007 ‘n besigheidsproses- en buitelandse uitbestedingsaansporingsprogram van stapel gestuur. Tussen Julie 2007 en Maart 2010 het hierdie aansporingsprogram die skepping van minstens 6 000 nuwe werke en R303 miljoen in direkte beleggings tot gevolg gehad. Hierdie program is daarop gemik om belegging aan te wakker en om werk in Suid-Afrika te skep deur middel van buitelandse uitbestedingsaktiwiteite.

Vind meer uit omtrent die program by die Departement van Handel en Nywerheid (the dti).

the dti Customer Contact Centre
Tel: 0861 843 384

 

Share this page