Voorgeboortelike sorg

Voorgeboortelike sorg

Voorgeboortelike sorg verwys na die mediese en verpleegsorg vir vroue tydens swangerskap. Die doel van voorgeboortelike sorg is om enige moontlike probleme so vroeg as moontlik te identifiseer.

Voorgeboortelike sorg is gratis beskikbaar by openbare gesondheidsklinieke.

Vind meer uit oor voorgeboortelike sorg of kontak die Departement van Gesondheid by 012 395 8000.

 

Share this page