Nageboortelike sorg

Nageboortelike sorg vind plaas gedurende die tydperk na die baba se geboorte. Dit sluit in roetine kliniese ondersoeke en waarneming van jou en jou baba.

Besoek jou naaste kliniek met jou baba vir nageboortelike sorg.

Lees meer uit oor nageboortelike sorg of skakel die Departement van Gesondheid by 012 395 8000.

Share this page