Registreer ’n mediese hulpskema

Die Raad op Mediese Skemas sal 'n mediesefondsskema registreer indien die registrateur van die raad seker is dat die persoon in beheer van die skema voldoen of in staat is om te voldoen aan die vereistes van die Wet op Mediese Skemas.

Skakel die Raad op Mediese Skemas by support@medicalschemes.com of 0861 123 267.

 

Share this page